Jeugbediening
Welkom by NG Kerk Deneysville se Jeugbediening.
Hierdie jaar (2024) word die materiaal van Jeugfokus_24+ op die Missio platform gebruik vir die Kategese.

JEUGFOKUS 24+

Jeugfokus 23+
Kategese Rooster 2024
Datum  Ontmoeting Aanbieders
    Graad 0-3 Graad 4-6 Graad 7-10 Graad 11
07 April 2024 10. Aan tafel saam met Jesus Ina-Marie Marie Gideon Carlie
14 April 2024 11. Jesus leef Ina-Marie Marie Gideon Carlie
21 April 2024 12. God stuur jou Ina-Marie Marie Gideon Carlie
28 April 2024 GEEN - Langnaweek Ina-Marie Marie Gideon Carlie
05 Mei 2024 13. 'n Ontmoeting wat jou anders laat sien Ina-Marie Marie Gideon Carlie
12 Mei 2024 14. Almal is genooi! Ina-Marie Marie Gideon Carlie
19 Mei 2024 15. Om iets nuuts uit die oue te bou Ina-Marie Marie Gideon Carlie
26 Mei 2024 16. God ontmoet jou waar jy is Ina-Marie Marie Gideon Carlie
02 Junie 2024 17. Hier en gestuur Ina-Marie Marie Gideon Carlie
09 Junie 2024
Gesamentlike Afsluiting
18. Wie regeer?     Gideon